Kuier
book-icon Uitgawe 15 September 2022
Deel

GESONDHEID | Maak die kos wat jy eet jou siek?

akkreditasie
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Jou leefstyl en dieet speel ’n sleutelrol in hoe jou liggaam jou kos verteer. Dit kan óf maak dat jy gesond en energiek voel, óf jou sonder energie en mislik laat voel. Waar begin jy soek na die probleem en oplossing as jy in laasgenoemde kategorie val? Mariza van Zyl, ’n geregistreerde dieet- kundige van die Paarl, sê spysverterings-ongemak is werklik baie persoonlik.

Sommige mense kan enigiets eet en ander dink net aan ’n koekie of poeding en siedaar – 24 uur se ongemak. “Dit is gewoonlik ’n komplekse situasie en nie noodwendig die gevolg van ’n enkel voedsel-item of blootstelling aan ’n spesifieke voedselitem nie. Brood en koring met gis en verfynde suiker is meestal groot snellers vir ongemak sowel as produkte ryk aan vesel,” sê sy.

Mariza sê sommige mense beleef intense episodes van ongemak wat die volgende kan insluit: opgeblasenheid, ongemak, pyn, ongereelde stoelgang en selfs pyn. Ander sukkel weer deurlopend met simptome wat vaag is – hulle kan nie heeltemal hul vinger lê op die verband tussen dit wat hulle geëet, gedoen of gedrink het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 264/6
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 255/7
Rand - Dollar
18.58
-0.3%
Rand - Pond
22.70
+0.2%
Rand - Euro
20.00
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
969.69
-1.5%
Palladium
1,397.82
-1.3%
Goud
1,949.10
-1.5%
Silwer
22.32
-1.0%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos