Kuier
book-icon Uitgawe 24 November 2022

Gesondheid | Vind uit wat jou winderigheid beteken

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Dit is deel van menswees en iets wat ons almal doen, maak nie saak hoe oud, stout of oulik jy is nie. Geen mens op aarde kan sê dat hy (óf sy) nooit poep of burp nie, inteendeel, die gemiddelde mens laat 14 tot 24 onwelriekende winde per dag (selfs in jou slaap).

Carina Fourie, ’n dieetkundige van Vanderbijlpark in Gauteng, sê gasse is deel van menswees, en jy sal elke dag een of ander tyd ’n wind hê – of dit nou bo of onder uitkom. Dit is ’n natuurlike liggaamsfunksie wat jou help om van druk in die abdomen ontslae te raak.

Volgens Ezette Oosthuizen, ’n dieetkundige van Randburg, ook in Gauteng, is daar drie maniere hoe en hoekom gas opbou. Die eerste is lug wat jy insluk terwyl jy eet en drink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 230/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 89/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 130/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 95/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.4%
Rand - Pond
20.95
+0.0%
Rand - Euro
18.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,782.17
-0.2%
Silwer
22.70
-0.1%
Palladium
1,858.00
+0.2%
Platinum
1,010.50
+0.4%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,088
+0.3%
Alle aandele
74,277
+0.4%
Hulpbronne 10
73,178
-0.0%
Industriële 25
91,432
+0.7%
Finansiële 15
15,600
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos