Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Ingrid Jones maak oop oor struggles

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ingrid Jones staan sterk te midde van al die storms wat in haar lewe woed.
Ingrid Jones staan sterk te midde van al die storms wat in haar lewe woed.

As een van die gasvroue op die gewilde TV-geselsprogram Tussen Ons, het Ingrid Jones baie vinnig haar pad tot in mense se harte ingepraat. En op 59 skitter haar ster én styl helderder as ooit en luister almal wanneer Ingrid praat – of dit nou op TV, in haar skryfstukke of op sosiale media is, want sy is ’n wyse, insiggewende en bowenal ’n ongelooflike sterk vrou.

Jy kyk na Ingrid in haar interessante en kleurryke uitrustings en wat sy al vermag het en steeds vermag, en nooit sal jy sê hierdie vrou is tans in die stryd van haar lewe gewikkel nie. Want sy kla nooit nie en maak nie saak wat nie, Ingrid daag op en kry die werk gedoen. Net soos wat sy net ’n paar dae ná haar beroerte opgedaag het om haar plek in haar Tussen Ons-stoel te vul.

Maar terwyl sy doen wat sy moet doen, is haar man, Peter (72), die heeltyd in haar agterkop en moet sy heeltyd op haar hoede wees vir wat met hom kán gebeur. Peter het in 2019 ’n massiewe beroerte gehad terwyl hy Ingrid vergesel het op ’n werksaangeleentheid in Mauritius. Ingrid se hele lewe het met Peter se beroerte handomkeer en binne ’n oogwink verander, want hy sal nooit weer kan praat en nooit weer kan loop nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos