Kuier
book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Inspirasie: Huiswerker bou gemeenskap op

akkreditasie
Rosie de Klerk is ’n huiswerker en ’n direkteur van die organisasie Ek n Jy.
Rosie de Klerk is ’n huiswerker en ’n direkteur van die organisasie Ek n Jy.

Dié antie is vol smiles. Een wat nie huiwer om liefde en gaafheid in haar gemeenskap te versprei nie, maar ook een wat glad nie nonsens vat van kabouters nie!

Dít is hoe tannie Rosie de Klerk (59) bekendstaan in haar gemeenskap. Sy is ’n vrou van inbors wat haar lewe daaraan toewy om haar gemeenskap ’n beter plek te maak vir die kwesbaarstes – bejaardes en kinders. Vir die mense van Koringberg, ’n klein dorpie net buitekant Moorreesburg in die Wes-Kaap, is tannie Rosie ’n gemeenskapsengel. Die vrou na wie hulle gaan wanneer hulle ’n helpende hand makeer.

Op 59 is tannie Rosie, voormalige huisweker van die ontslape Springbok Chester Williams, ’n direkteur by Ek n Jy, ’n niewinsgewende organisasie, asook die eienaar van haar eie klerebesigheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos