Kuier
book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

Inspirasie: Ma publiseer boek in haar vyftigs

akkreditasie
Die skrywer Engela Ovies.
Die skrywer Engela Ovies.

Stories was van kleins af deel van Engela Ovies (53) van Noudonsie naby Augrabies, in die Noord-Kaap se lewe. Sy het grootgeword as die derde jongste kind van nege in die Onseepkans-nedersetting op die oewer van die Oranjerivier wat grens aan Namibië.

Hoewel sy grootgeword en van kleins af op ’n plaas gewerk het, vertel sy die begeerte om te skryf, was altyd daar. Sonder die nodige opleiding, of selfs matriek, het Engela dit egter vir ’n groot deel van haar lewe eers opsy geskuif.

As klein meisie het sy wel begin om haar eie comics te skryf. Sy vertel sy was ’n eenkantkind wat eerder by die huis wou bly. “Onthou jy daai fotoverhale in die tydskrif? Op die plaas het ek altyd die ding sit en teken – dit was stokmannetjies (want ek kan nie teken nie) met pyltjies na wat hulle sê. Soos ek ouer geword het, het ek sinnetjies en storietjies geskryf.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 21
Griquas 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+1.4%
Rand - Pond
20.88
+1.1%
Rand - Euro
17.37
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,839.68
+1.4%
Silwer
24.11
+2.7%
Palladium
2,027.00
+6.5%
Platinum
1,036.86
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos