Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Inspirasie: Samaritaan doen weerloses se hare

akkreditasie
Naomi Adams doen verniet bejaardes, gestremdes en kinders se hare.
Naomi Adams doen verniet bejaardes, gestremdes en kinders se hare.

Toe Naomi Adams (36) een Sondag-oggend gedurende ’n kerkdiens oplet hoe verwaarloos die oumensies en gestremdes se hare is, was dit asof die skille van haar oë afgeval het. Dit was asof die Here haar oë aangeraak en ’n hele nuwe wêreld aan haar openbaar het.

Sedert daardie Sondagoggend het dié haarstilis van Worcester in die Boland haar liefde vir hare gebruik om liefde, gelag en geluk te versprei onder die mees kwesbare in ons gemeenskappe – die bejaardes, gestremdes en ook die kindertjies.

Naomi is die eienaar van Hair By Naomi, ’n mobiele salon in die Avian Park-omgewing. Hierdie ma van drie het haarself geleer hare doen en is al vir die afgelope 17 jaar in die bedryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 18
Griquas 13
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+1.4%
Rand - Pond
20.88
+1.1%
Rand - Euro
17.37
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,839.68
+1.4%
Silwer
24.11
+2.7%
Palladium
2,027.00
+6.5%
Platinum
1,036.86
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos