Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Inspirasie: Serebraal gestremde waag en wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ten spyte van haar gebreke en dat dokters geen hoop gehad het dat sy ooit sou kon loop nie, leef Ansuné Erasmus (27) van Pretoria in Gauteng vandag voluit, anders as soveel ander wat dieselfde uitdagings in die gesig staar.

Die woorde “ek kan nie” bestaan nie in Ansuné se woordeskat nie! Toe Ansuné op 31 weke gebore is, het haar ouers, André (62) en Elna (57), geweet daar sal dalk mediese probleme in die toekoms wees. Toe die gesin egter drie maande later uitvind hul dogter is serebraal gestremd en sal boonop nooit kan loop nie, was hulle platgeslaan. Dit is egter Ansuné se veerkragtigheid en deursettingsvermoë wat bewonderenswaardig is.

Hoewel dokters gesê het sy sal nooit kan loop nie, het sy op vierjarige ouderdom op haar eie begin loop en sedertdien stap sy al aan en is daar niks wat sy nie kan oorkom nie. Ansuné bestuur selfs haar eie voertuig. Soos sy dit sommer prontuit stel: “Aanhouer wen en wie nie waag nie, wen nie!” Serebrale gestremdheid is ’n groep versteurings wat iemand se vermoë om te beweeg, balans en postuur beïnvloed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,800.32
+0.2%
Silwer
24.05
0.0%
Palladium
1,979.22
+0.7%
Platinum
1,017.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos