Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Jong Bok: Vrou speel beter lewe los

akkreditasie
Die Springbok Donelle Snyders.
Die Springbok Donelle Snyders.

Sy staan net 1,5 m in haar rugbytoks, maar dié klein pakkie dinamiet het reeds iets bereik waarvan baie maar net droom – om ’n Springbok te word nog voor sy mondig is! Donelle Snyders (20) van Macassar buite Kaapstad mag wel klein van postuur en jonk wees, maar dié girl se talent tussen die kalklyne ken geen einde nie.

Verlede jaar het vir haar op ’n hoë noot geëindig toe sy die land op die hoogste vlak verteenwoordig het op haar heel eerste internasionale toer. Hulle het teen Engeland, Frankryk en Wallis gespeel en Donelle moet haarself nou nog knyp ná hierdie prestasie. Glad nie sleg vir iemand wat maar in 2021 haar eerste senior wedstryd vir WP gespeel het nie.

Sy was ’n junior speler toe sy in 2020 die eerste keer hoor sy het die Springbok-oefenkamp gemaak. “Ek was baie trots en opgemaak op myself. In 2021 was ek weer opgeroep en ek het een toets gespeel teen Kenia en toe kies hulle my om te travel,” vertel Donelle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 296/4
India 224/8
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 0
Griquas 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.34
+1.3%
Rand - Pond
20.90
+1.0%
Rand - Euro
17.39
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,838.58
+1.4%
Silwer
23.96
+2.1%
Palladium
2,009.50
+5.5%
Platinum
1,029.50
+4.5%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos