Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Jou kind: Die moets en moenies vir saambad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie (Foto: Gallo Images/Getty Images)
Foto ter illustrasie (Foto: Gallo Images/Getty Images)

Ons lewe in ’n besige tyd waar baie meer eise aan ouers gestel word – hulle moet werk, kinders help met die skoolwerk, huis skoonmaak, kosmaak en al daardie 110 dinge.

Maar met net soveel ure in ’n dag, kan ouers ook badtyd gebruik om kosbare tyd met hul kinders deur te bring. As jy dit wil doen, is dit belangrik om te weet wat die voordele daarvan is en die tipe gesprekke wat ouers dan met hul kinders moet hê. Maar netso belangrik is om te weet wanneer jy moet ophou daarmee, want jou kind bly mos nie altyd klein nie . . .

Celeste Rushby van Kaapstad, eienaar van Munchkins Parenting, ’n arbeidsterapeut, parenting Coach en ma van drie, sê vir ’n kind van dieselfde geslag as die ouer, is dit goed om saam te bad tot op sewe jaar. “Maar vir ’n kind van die teenoorgestelde geslag as die ouer, moet dit by vierjarige ouderdom ophou. Trouens, vanaf vierjarige ouderdom moet sibbe van teenoorgestelde geslagte ook ophou saambad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.49
+0.3%
Silwer
24.06
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.8%
Platinum
1,016.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos