Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Jou kind: Praat oor puberteit met jou dogter

akkreditasie

Adolessensie is ’n tyd van verandering. Die veranderings kan egter só dramaties wees dat dit ouers laat wonder of dit wat hulle sien net tipiese tienergedrag of rede tot kommer is. Tieners kan vir ouers soos ’n ander spesie voel omdat hulle soveel veranderings ondergaan. Dit kan ouers laat voel dat hulle nie aldag weet hoe om hul tienerkind, veral hul tienerdogter, te hanteer nie.

En dis veral ma’s wat bekommerd is, want hulle wil nie hê hul meisiekind moet verkeerde besluite maak wat hul hele toekoms kan verongeluk nie.

Maar hoe dring jy tot ’n kind deur wat heeltyd buierig is; jou uitsluit en nie met jou praat nie; hul kamerdeur toegooi of presies die dinge doen waarteen jy hulle waarsku? Kuier het met kenners en ouers gesels om te hoor wat jy moet weet van die tienerstadium en hoe jy daardie moeilike situasies moet hanteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 18
Griquas 6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
+1.5%
Rand - Pond
20.84
+1.3%
Rand - Euro
17.36
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.04
+1.5%
Silwer
24.12
+2.7%
Palladium
2,027.24
+6.5%
Platinum
1,036.50
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos