Kuier
book-icon Uitgawe 6 Januarie 2022

Jou kind: Vat boelies vas voor dit te laat is

akkreditasie

Die begin van ’n nuwe skooljaar is ’n baie opwindende tyd in ’n kind se lewe, maar ongelukkig nie vir almal nie. Vanjaar is daar weer duisende kinders wat glad nie daarna uitsien nie, want vir hulle is skool nie die veilige hawe wat dit behoort te wees nie. Inteendeel vir baie is skool hel weens afknouery (bullying).

Sosiale media het dinge ook vererger, want dit gee boelies net ’n nuwe manier en platform om hulle by te kom. Afknouery is deesdae ’n wydverspreide en wêreldwye verskynsel.

Dit het die potensiaal om kinders nie net fisies te beïnvloed en af te takel nie, maar ook sielkundig. Dit is ’n onderwerp waaroor ’n mens nooit genoeg kan praat nie, want al het baie leerders al met hul lewe geboet weens afknouery, lyk dit eenvoudig nie asof dié verskynsel gou gaan end kry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 0
Bulls 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+1.4%
Rand - Pond
20.87
+1.2%
Rand - Euro
17.37
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.16
+1.6%
Silwer
24.19
+3.1%
Palladium
2,018.00
+6.0%
Platinum
1,033.50
+4.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos