Kuier
book-icon Uitgawe 30 September 2021

Kindertrauma: Jou verlede kan jou lewe kelder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Getty Images/Gallo Images
Foto: Getty Images/Gallo Images

Trauma in die kinderjare kan dikwels lei tot grootmensprobleme. Gegewe die feit dat ’n mens se belangrikste tyd vir ontwikkeling tussen geboorte en die ouderdom van ses is, kan enige trauma in dié tyd langdurige skade aanrig.

Die vertroue wat ’n kind in die eerste paar jaar van haar lewe kweek, sal ’n beduidende impak hê op alle toekomstige verhoudings. As die vermoë om te vertrou dus vroeg ’n knou kry, voorspel dit niks goeds vir toekomstige verhoudings nie. En aangesien die kind se eerste en belangrikste verhouding met haar ouers gesmee moet word, is dit allerbelangrik dat hulle seker maak dat die kind se vertroue in hulle behoue bly.

Volgens kenners kan trauma wat gedurende dié vormingsjare ondervind word, lei tot verskeie probleme en sielkundige afwykings. In werklikheid kom baie van ons uit gebroke gesinne en sit baie van ons met onderdrukte en onopgeloste kindertrauma. Baie bly dan gewonde en gebroke kinders in die liggaam van ’n volwassene.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos