Kuier
book-icon Uitgawe 19 Januarie 2023

Klimaatsverandering: Aarde en mense in gevaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Natuurrampe rig baie skade aan eiendom aan.
Natuurrampe rig baie skade aan eiendom aan.

In alle uithoeke van die wêreld, in landelike sowel as stedelike gebiede, is die omvang van klimaatsverandering daar vir almal om te sien. Daar was die onlangse verwoestende vloede in KwaZulu-Natal en Johannesburg.

Die toename in veldbrande in Kaapstad en omgewing. Watertekorte in plekke soos Gqeberha in die Oos-Kaap. Sprinkaanplae in die Noord-, Wes- en die Oos-Kaap. Alles die gevolge van klimaatsverandering, sê kenners.

Die net kan wyer getrek word. Die droogte in Europa die afgelope somer. Die verskriklike vloede vanjaar in Pakistan weens die swaarder as gewoonlik moesonreëns en smeltende gletsers wat op ’n erge hittegolf gevolg het. Ekstreme winters en somers, met Kanada wat in 2021 die natste winter en warmste somer in sy geskiedenis ondervind het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India 0
Australia 84/3
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 0
South Western Districts 0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 0/0
Border 0
Rand - Dollar
17.69
+0.4%
Rand - Pond
21.40
+0.2%
Rand - Euro
18.99
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Platinum
978.08
-0.9%
Palladium
1,660.73
0.0%
Goud
1,881.04
+0.3%
Silwer
22.44
+0.5%
Brent-ruolie
85.09
+1.7%
Top-40
73,968
0.0%
Alle aandele
79,976
0.0%
Hulpbronne 10
74,722
0.0%
Industriële 25
103,851
0.0%
Finansiële 15
16,339
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos