Kuier
book-icon Uitgawe 11 November 2021

Kortverhaal: Josef se keerpunt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die huis is buitengewoon stil, besef Zelda toe sy die voordeur agter haar toemaak. Die kinders is gewoonlik by haar nog voor sy oor die drumpel trap. Dalk is al twee in hul kamers besig. Sy voel vandag siekerig en het toestemming gekry om vroeër van die werk af te kom.

Sy sug terwyl sy haar handsak op die rusbank neersit. Sy is moeg ook. As verpleegsuster werk sy lang en moeilike skofte en met die Covid-19-pandemie wat steeds besig is om sy tol te eis, is haar moraal ook op ’n laagtepunt. Sy sal net eers die kinders gaan groet voor sy gaan rus. Celine lê en slaap. Op haar lessenaar is daar ou wiskunde-vraestelle wat sy besig was om deur te werk.

Foeitog! Die arme kind het so na haar matriekjaar uitgesien, maar toe kom Covid-19 en steek ’n stokkie voor omtrent al haar planne. Die leerders moes meesal op hul eie regkom en ook tevrede wees met ’n virtuele matriek-afskeid. Laat sy dus maar nog ’n bietjie slaap. Die steilte van die matriek-eksamen lê ook nog voor. Haar negejarige laatlam, Dale, is egter nie in sy kamer nie. Zelda staan stil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 239/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.1%
Rand - Pond
21.07
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.35
-0.3%
Silwer
22.28
-1.2%
Palladium
1,774.50
-2.3%
Platinum
929.90
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,508
+0.3%
Alle aandele
70,924
+0.2%
Hulpbronne 10
67,219
+1.1%
Industriële 25
93,298
-0.5%
Finansiële 15
14,101
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos