Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Kortverhaal: Liefde in die lug

akkreditasie

"Is jy orraait?” vra die strooijonker, Renaldo, toe Bernadine effens skuins trap. Hy het haar vandag al drie keer gered. Sy knik haar kop, en kyk weer af na haar voete.

Nog net 10 m, sy kan al die bruidstafel sien; die straat se grootmense wag by die tent met grasbesems om Landie en Christo se pad na geluk skoon te vee. By die bruidstafel, sak sy dankbaar neer en beweeg haar tone.

Hemels! Die skoene is gemaklik en dra op ’n gewone dag lekker, maar dis beslis nie gemaak om heeldag te staan, en vanaf die kerk tot by die huis op ’n klipperige pad te dans nie. “Dankie,” antwoord Bernadine toe Renaldo ’n glas water vir haar uithou. Sy sluk dorstig en bloos toe sy sien hy hou haar dop. Haar wange word warm, en sy is dankbaar vir make-up.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 215/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.2%
Rand - Pond
21.04
+1.0%
Rand - Euro
17.94
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,778.97
-0.3%
Silwer
22.22
-1.5%
Palladium
1,801.81
-0.8%
Platinum
933.13
-0.3%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,611
+0.5%
Alle aandele
71,043
+0.3%
Hulpbronne 10
67,551
+1.6%
Industriële 25
93,354
-0.5%
Finansiële 15
14,066
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos