Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Lewensdrama: Pa herleef reis met gestremde kind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Anthea en haar ma, Anne.
Anthea en haar ma, Anne.

Hoe vind ’n mens vrede as jy hoor dat een van jou drieling gaan vir die res van haar lewe spasties en verstandelik gestremd wees? Veral wanneer mediese nalatigheid ter sprake is? Dit het hom dekades geneem om daardie punt te bereik, sê Timmy Cloete (56) van die Bolandse dorp Wellington.

En tog het hulle die wonderlikste herinneringe aan Anthea, hul sonskynkind wat onlangs op 25-jarige ouderdom weens Covid-19 oorlede is. “Daar’s nie een foto waarop sy nie glimlag nie,” vertel hy.

“Sy het die lewe met haar alomteenwoordige glimlag en borrelende laggie omarm.” Die afgelope 25 jaar kan net as ’n wipwa-rit vir die Cloetes beskryf word. Timmy, tans werksaam by die plaaslike munisipaliteit se beplannings-en-ontwikkelingsdepartement, het op die Namakwalandse dorpie Okiep grootgeword. Hy het sy vrou, Anne (55), op Nababeep daar naby deur gemeenskaplike vriende ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos