Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Lewensdrama: Siekte laat ma erg opswel

akkreditasie
Nomzamo Bona ly aan limfedeem en is bedlêend.
Nomzamo Bona ly aan limfedeem en is bedlêend.

Terwyl die res van die land hul vere regruk vir die feesseisoen, lê Nomzamo Bona (57) in haar beskeie huisie in Philippi-Oos op die Kaapse Vlakte, omring deur haar eie liggaamsreuke. Die ergste is sy kan haarself nie behoorlik help nie, want haar liggaam het weens die siekte limfedeem so groot geword dat sy nie eens meer kan opstaan nie, wat nog te sê van haarself was . . .

Vir ’n vrou is persoonlike higiëne baie belangrik, maar dis ’n hartseer Nomzamo wat sê al wat sy dié jaar vir Kersfees wil hê, is om soos ’n mens behandel te word. ’n Lewe sonder pyn en ’n alewige stank. Mense wat na haar kyk, sal dalk onmiddellik aanneem dis omdat sy haarself ooreet en erg gewig opgetel het dat sy nou in hierdie penarie sit. Maar dis glad nie die geval nie . . .

Nomzamo ly sedert 2014 aan ’n vreemde siekte en het met elke verbygaande dag net al hoe groter geword, maak nie saak wat sy probeer doen het om die toestand te stop nie. Volgens Nomzamo is sy in 2014 met limfedeem gediagnoseer. Hoewel sy nie destyds die erns van die siekte besef het nie, het Nomzamo vinnig geleer dat dit ’n siekte is wat haar vir jare vasgekluister aan haar bed sou laat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.08
+0.5%
Rand - Euro
17.97
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos