Kuier
book-icon Uitgawe 2 Maart 2023
Deel

Lewensdrama | Vrou red buurseun van bendekoeëls

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruhshana Theunissen het haar bure se vierjarige seun gered.
Ruhshana Theunissen het haar bure se vierjarige seun gered.

Nie alle helde dra capes en het superkragte nie. Elke dag is daar gewone mense wat heldedade verrig, maar nooit die erkenning of roem kry wat hulle verdien nie. Nie dat hulle dit verwag nie, want al wat vir hulle saak maak is die verskil wat hulle in ander se lewens maak.

Ruhshana Theunissen (42) van Hanover Park op die Kaapse Vlakte is een van hulle. Dié ma van vier het haar eie lewe gewaag om hul bure se seuntjie s’n te red. Toe die koeëls rondom hulle vlieg, het sy nie vir een oomblik gedink aan die gevolge toe sy haar eie lewe op die spel geplaas en hom met haar liggaam beskerm het nie. Sy het dit instinktief gedoen vir iemand vir wie sy lief is.

Die uiteinde was dat hulle oorleef het, maar die voorval het haar lewe onherroeplik verander. Die eens aktiewe vrou sit nou in ’n rolstoel, sy het haar been verloor en dra kimbies. Elke dag is ’n stryd. Maar Ruhshana bejammer nie haarself nie, sy veg voort – teen haar beserings, die bendegeweld, die swaarkry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos