Kuier
book-icon Uitgawe 30 september 2021

Loopbaan: Maak geld op sosiale media

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie (Foto: Gallo Images/Getty Images)
Foto ter illustrasie (Foto: Gallo Images/Getty Images)

Wie sou ooit kon dink ons gaan in ’n wêreld leef waar sosiale media ons lewens oorheers, aanlyn ’n gonswoord is en sogenaamde influencers koning kraai? Glansmense of wie ook al grênd genoeg is, kan deesdae aanlyn geld soos bossies maak deur bloot hul foto’s te deel – opgedress, waterbottel in die hand of wat ook al hul following se belangstelling prikkel.

Die tjieng stroom in en die inhoudskeppers laat nie op hulle wag om nóg te post nie. Sommiges maak al geld nog voor hulle die hoërskoolbanke tref. Volgens Forbes was die negejarige Ryan Kaji verlede jaar die hoogste betaalde YouTuber met ’n inkomste van byna $30 miljoen (sowat R412 miljoen) danksy sy kanaal Ryan’s World.

En dít als deur speelgoed en games op YouTube op die proef te stel en te bemark. Hy is tans besig met sy eie TV-reeks en word nou ’n “child influencer” gedoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,799.36
+0.2%
Silwer
24.03
-0.1%
Palladium
1,972.00
+0.3%
Platinum
1,016.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos