Kuier
book-icon Uitgawe 30 September 2021

Matriekklas: Juffrou se vreugde lê in die klas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die onderwyser Carmichelle Fransch staan deur dik en dun by haar leerders.
Die onderwyser Carmichelle Fransch staan deur dik en dun by haar leerders.

Sy het maar per ongeluk in die onderwys beland, maar vandag is Carmichelle Fransch (47) ’n passievolle opvoeder wat daarvan droom om haar hartstaak selfs verder te vat. As jy na haar klokhelder stem luister, glo jy alles is moontlik, want sy droom nie net groot nie, haar standvastige geloof kan berge versit.

“God was nog altyd deurslaggewend in my lewe. Ek is ’n joyful Christian wat tragedies kan omdraai in iets goeds,” beskryf Carmichelle haarself. Die Engels rol sommer so gemaklik van haar tong af. En hoe dan anders, sy is nie net ’n Engels-onderwyser aan Hoërskool Rosendaal in Delft in die Kaap nie, sy is ook die departementshoof vir Engels, Afrikaans, isiXhosa en lewensoriëntering.

Dit is nie net haar vakgebied wat haar hartsnare roer nie, maar ook die Delft-gemeenskap waar sy al vir die afgelope 26 jaar onderwys gee. Carmichelle woon al sedert kindsbeen in Belhar in die Kaap, en voor dit het hul gesin in Bishop Lavis gewoon. Sy wou aanvanklik sielkunde studeer, maar toe sy ’n staatsbeurs kry om onderwys te swot, het dit haar op ’n pad van vervulling geplaas waarsonder sy nie nou haar lewe kan voorstel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.00
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,979.00
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos