Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Nee dankie vir narsis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

Sjarmant, joviaal, selfversekerd, aantreklik, ’n onblusbare ego en ’n gentleman soos min, maar agter dié aanloklike eienskappe skuil ’n man wat homself belangriker ag as ander, een wat nie huiwer om agter geslote deure te manipuleer, te mishandel en af te breek nie . . .

Dít is die eienskappe van ’n narsis en in ’n tyd waar geslagsgebaseerde geweld hoogty vier, moet ’n mens die tekens van ’n narsis ken. Narsisme is nie ’n onderwerp wat graag aangeraak word in ons gemeenskappe nie. Inteendeel daar is baie mense wat glad nie eens weet wat narsisme is en dat hulle dalk reeds vasgevang is in die versmorende en verwoestende greep van ’n narsis nie.

Kuier het gaan kyk na wat narsistiese persoonlikheidsversteuring (NPD) is, die tekens daarvan en hoe jy ’n narsis kan identifiseer. Volgens Healthline se webtuiste (www.healthline.com) is narsistiese persoonlikheidsversteuring ’n persoonlikheidsversteuring waarin mense ’n opgeblase opinie van hulself het. Hulle het ook ’n intense behoefte aan bewondering en aandag van ander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.01
+0.3%
Silwer
24.09
+0.0%
Palladium
1,980.00
+0.9%
Platinum
1,016.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos