Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Ondersoek: Pandemie slaan skole al hoe harder

akkreditasie
Foto’s ter illustrasie
Foto’s ter illustrasie

Die nuwe skooljaar is op hande, en ouers, leerders en opvoeders betree nog ’n jaar van onsekerheid weens die Covid-19-pandemie. Klasse wat op ’n rotasiebasis bygewoon word, ’n skoolkalender wat uit die bloute aangepas kan word, skoolsluitings, ’n gebrek aan kontakonderrig, en baie leerders en opvoeders wat aan die diep kant ingegooi is wat aanlyn onderrrig betref . . .

Covid-19 het die gesig van onderwys onherroeplik verander. En dan is daar ook nog bykomende uitdagings soos tieners van selfs jonger as 14 wat ma word. “Dit voel niks lekker nie,” sê Radrigo Delport van Grabouw oor hoe Covid-19 hom as tienjarige op skool raak.

“Die masker gee my ’n kopseer en ek kan nie vars asem inkry nie,” sê dié leerder aan die Hoërskool Grabouw, waar hy verlede jaar graad vier voltooi het en om die beurt ’n week skool gegaan en by die huis gebly het. “Daar is nou min kinders in die klas. So, ek het nie meer maatjies nie. Ons het altyd aan-aan en met ’n rugbybal gespeel. Maar nou speel ons nie meer nie, omdat ons nie kontak mag maak nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 0
Bulls 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+1.4%
Rand - Pond
20.87
+1.2%
Rand - Euro
17.37
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.16
+1.6%
Silwer
24.19
+3.1%
Palladium
2,018.00
+6.0%
Platinum
1,033.50
+4.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos