Kuier
book-icon Uitgawe 23 Junie 2022

Ontmoet die Vlei se Clayton Evertson

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aantreklike akteur Clayton Evertson.
Die aantreklike akteur Clayton Evertson.

Dié is ’n man wat menige vrou se hart kan laat bokspring. Nie net omdat hy lyk na ’n Turkse model wat pas van die loopplank gekom het nie, maar aan die manier hoe hy na jou kyk – manlik, met oë vol deernis en ’n plat op die aarde persoonlikheid.

Wanneer Clayton Evertson (36) in ’n vertrek stap, kan jy nie anders as om diep asem te haal om jou emosies onder beheer te kry nie. Veral nie wanneer hy vlugtig en uit pure gewoonte sy vingers deur sy pikswart pas gesnyde hare trek nie.

Clayton is ’n rolprent- en televisiester, bekend vir sy rolle in die TV-reeks Raised by Wolves, die internasionale rolprent The Maze Runner en natuurlik in Arendsvlei, kykNET&kie se telenovela.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 82/4
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.40
-0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos