Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Op die pad: Ouma kry rybewys op 67

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moira le Roux het op 67 haar bestuurslisensie gekry!
Moira le Roux het op 67 haar bestuurslisensie gekry!

'n Bestuurslisensie is iets wat baie mense as vanselfsprekend aanvaar, maar Moira le Roux (67), ’n huisvrou van Parow in die Kaap, het vir ampertjies haar hele lewe daarsonder klaargekom en eers op haar oudag besluit dis tyd vir haar om ’n rybewys te kry – vir haar 67ste verjaardag!

“Dit was ’n groot geskenk!” lag sy. Moira, wat een seun en twee kleinkinders het, vertel sy het nooit nodig gehad om self te bestuur nie, want haar man, Neville (72), was altyd daar vir haar.

“Ons is nou 36 jaar getroud en ek wou nooit gegaan het vir my lisensie nie, want hy het dinge so maklik gemaak vir my. As ek êrens wou gaan, het hy my gevat.” Soos die paartjie egter ouer geword het, het Moira begin besef haar man gaan dalk nie altyd daar wees nie, en dat sy dan heeltemal afhanklik sal wees van ander mense.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 187/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
+0.6%
Rand - Pond
21.17
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,778.65
-0.3%
Silwer
22.35
-0.9%
Palladium
1,773.56
-2.3%
Platinum
939.00
+0.3%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,812
+0.8%
Alle aandele
71,225
+0.6%
Hulpbronne 10
67,956
+2.2%
Industriële 25
93,529
-0.3%
Finansiële 15
14,053
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos