Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Oupa span sy talente in as rapper

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die akteur en nou ook rapper Joseph Mitchell.
Die akteur en nou ook rapper Joseph Mitchell.

Oud, maar beslis nog nie koud nie! Dít is hoe ’n mens die 62-jarige akteur en nou ook rapper Joseph Mitchell van Welcome Estate in Athlone op die Kaapse Vlakte kan beskryf. Teen dié tyd is Joseph al ’n bekende gesig op die kassie.

Hy het sowat drie jaar gelede in ons sitkamers begin kuier as uncle Johnny in die kykNET&kie-telenovela, Arendsvlei, en nou is hy terug in ons sitkamers, maar op ’n sangkompetisie!

Op sy ouderdom! Joseph is ’n afgetrede stadsraadwerker en akteur wat nou sy sangtalent vir die wêreld wil wys. Op 62-jarige ouderdom het dié man besluit dis nooit te laat om jou drome na te jaag nie en hy het sommer by die diep kant ingespring en ingeskryf vir die musiekvervaardiger Loki Rothman se sangkompetisie op kykNET.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 247/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.1%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,780.72
-0.2%
Silwer
22.33
-1.0%
Palladium
1,779.44
-2.0%
Platinum
935.99
-0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,508
+0.3%
Alle aandele
70,924
+0.2%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,298
-0.5%
Finansiële 15
14,101
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos