Kuier
book-icon Uitgawe 19 Januarie 2023

Rehane Abrahams sprei haar vlerke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rehane Abrahams
Rehane Abrahams

Paar jaar gelede, lank voor haar uitdagende en ikoniese rol as Wendy/Ingrid/Silky in kykNET&kie se Arendsvlei, het Rehane Abrahams in 1997 in San Francisco in ’n lang oudisie-ry gestaan vir ’n rol in ’n Shakespeare-produksie.

Daar was letterlik ’n duisend mense, almal honger vir dieselfde paar rolle en dieselfde werk. Rehane was vasbeslote dat sy haar rol in die produksie wou hê . . . En met haar talent, toneelspelvaardigheid en kennis kry sy dit toe. Dít was die oomblik toe Rehane, wat nou in Kaapstad se Woodstock bly, iets groots besef. Suid-Afrikaners, met ons vlak van opleiding en onderwys in die uitvoerende kunste en standaard van toneelspel soos wat sy by die Universiteit van Kaapstad (UCT) verwerf het, hoef hoegenaamd nie vir die res van die wêreld op die verhoog terug te staan nie.

Uit Amerika het sy vir haar dosente by UCT en haar stemafrigter poskaarte gestuur om hulle te bedank vir haar Shakespeare-opleiding. “My training was goed genoeg wees vir die wêreldverhoog,” vertel Rehane. “Ek het die chops gehad, want ek was opgelei om die chops te hê. Ek kon kompeteer op daardie vlak.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India 0
Australia 66/2
Rand - Dollar
17.72
+0.2%
Rand - Pond
21.41
+0.1%
Rand - Euro
19.02
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.33
-0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Platinum
975.26
-1.2%
Palladium
1,660.34
+0.4%
Goud
1,879.39
+0.2%
Silwer
22.42
+0.5%
Brent-ruolie
85.09
+1.7%
Top-40
73,968
0.0%
Alle aandele
79,976
0.0%
Hulpbronne 10
74,722
0.0%
Industriële 25
103,851
0.0%
Finansiële 15
16,339
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos