Kuier
book-icon Uitgawe 30 September 2021

Rubriek: Pa’s moet saampraat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hemelbesem
Hemelbesem

Die rol van ’n pa kan nie onderskat word nie, maar ons gemeenskap sukkel steeds met mans wat nie hul kant bring nie. Almal kan egter nie oor dieselfde kam geskeer word nie. Dis ook baie belangrik dat mans deel word van die gesprek en nie altyd as die kwaaddoeners uitgebeeld word nie.

Ek en ’n paar van my brasse is eintlik besig met mooi projekte wat gemik is op die manne om ons. Die een is Paneel van Pa’s (’n TV-geselsprogram), en Onse Vaders (’n documentary). Dis ’n tipe van doccie wat brutal truths van pa-wees vasvang deur diep gesprekke. Exchanges van eerlikheid. Niks toegedraai in cotton nie, en ook nie wonde oopruk nie. Net manne wat met mekaar gesels en hulle eerlik uitdruk oor vaderskap. Die pyne . . . Die plesier . . .

Ek en my vriende Rumacques en Robin (aka Hemelbesem, Oxijin en Die Hooflig) was op ’n trippie Namibië toe en ons het onsself herhaaldelik deel gevind van sulke gesprekke. Soos die convos loop, kan ’n mens half nie glo dat hierdie tipe gesprekke nie in die publiek en voor die ander geslag plaasvind nie. Die bitterheid oor ’n pa wat nie daar was in tye van nood nie. Die bitterheid van ’n pa wat daar wóú wees, maar nie kon nie. Die beskuldiging van cowardice en die cowardice wat aanvaar is, maar nie vir dieselfde redes nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.88
+0.1%
Silwer
24.02
-0.2%
Palladium
1,973.54
+0.3%
Platinum
1,014.04
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos