Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Rubriek: Wat die hart van vol is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die dood is ’n topic wat heeltemal taboe is vir bespreking. En seker even meer noudat Covid-19 so verwoesting saai. Maar ek dink die dood is eintlik ’n wondersoete ding. Dood waar is jou angel? wil ek sommer hardop vra.

Die feit dat mense nie graag oor die dood wil praat nie, het my diep nadenkend gelaat oor die hoekoms en die waaroms. Is mense of predikante dan bang om dit te discuss of wat? Dis mos nie asof jy die dood kan oproep as jy daaroor praat nie. Of is dit omdat mense nie weet wat om te daaroor sê nie? Om oor die dood te praat, beteken nie jy het nie waardering vir die lewe nie.

Ek skat as jy in jou twintigs of dertigs of veertigs is, worry ’n mens nie juis daaroor nie. Ek het nou 52 jaar oud geword en, mens, dit begin my nou te pla. ’n Mens dink dan hoe, waar en wanneer is dit jou dag om die ewigheid in te gaan. Net die gedagte daaraan kan jou vreesbevange maak. Dis mos onbekend. Iets wat jy nog nooit ervaar het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.00
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,979.00
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos