Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Rubriek: Wat die hart van vol is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dit was ’n lang jaar vol uitdagings en geleenthede, maar ook vol verskonings. So sê vandag vir jou verskonings: verskoon my. Ons almal het verskillende agtergronde en gawes, maar een van die dinge wat ons almal gemeen het, is om verskonings te maak. Dit is een van die maklikste dinge om te doen. Dit is ’n eeu-oue manier van dinge doen en baie moeilik om af te leer.

Die meeste mense met wie ek praat, het drome, maar sodra ek vra hoekom werk hulle nie aan hul drome nie, dan gee hulle ’n lys verskonings. Ons is bang ons word verneder . . . Ons is bang ons kry seer . . .

En die lys het geen einde nie. Sê ek dat van ons verskonings nie geldig is nie? Nee. Wat ek wel sê, is jy kan jou ver-skonings gebruik, maar dit gaan jou nie die resultate gee waarna jy soek nie. Dit gaan nie jou omstandighede verander nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 201/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
21.18
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.35
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,770.08
-2.5%
Platinum
936.14
-0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,725
+0.7%
Alle aandele
71,139
+0.5%
Hulpbronne 10
67,720
+1.8%
Industriële 25
93,529
-0.3%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos