Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Rubriek: Wat die hart van vol is

akkreditasie

Kan ons asseblief as ouers praat oor die feit dat ons ons oë van ons kinders laat afdwaal het toe hulle kom grootword het?

Nog iets waaraan ons moet krap, is die feit dat ons onsself moet herinner aan die saad wat ons in ons kinders kom plant het. Dit wil sê dat hulle nie hul dade is wat sleg is nie, maar dat hulle ons kinders is, maak nie saak wat nie.

Die vrae bly staan nog altyd waarom ons as ouers die slegte gewoonte aangeleer het van ophou veg vir ons kinders en waarom ons so swak kom word het om voort te veg vir hulle. Ek meen maar net, dink net aan die beelde wat jy jouself mee gevoed het van jou kind of kinders terwyl hulle grootgeword het. Jy het die mooiste goed vir hulle gekoester.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 0
Bulls 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+1.4%
Rand - Pond
20.87
+1.2%
Rand - Euro
17.37
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.16
+1.6%
Silwer
24.19
+3.1%
Palladium
2,018.00
+6.0%
Platinum
1,033.50
+4.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos