Kuier
book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

RUBRIEK | Wat die hart van vol is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Keith Meyer
Keith Meyer

Die huidige krisis in die onderwys is diep gesetel en boonop is baie onderwysers se moraal laag as gevolg daarvan. Dis veral dissipline in skole wat onnies – jonk en oud – na hul sakke wil laat gryp en die hasepad wil laat kies.

Hier wag ’n ander tipe “future shock” (Alvin Toffler) vir ons onderwysbestel, want met bykans 38 jaar ervaring het ek nog nooit so ’n tydvak beleef nie. Dis veral die terugkeer na vol roosters ná die rotasiestelsel wat dalk nou sy tol eis. Leerders wat onregeerbaar geword het, het soos masels uitgeslaan.

’n Jong onnie met minder as vyf jaar ondervinding laat hoor: “Ek gaan maar alles los. Ek het alles probeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos