Kuier
book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Same sex-paartjie kry uiteindelik baba

akkreditasie
Chandré Christians en haar dogter, Nakiah.
Chandré Christians en haar dogter, Nakiah.

Moederskap is ’n behoefte in baie vroue se harte, maar baie moet eers struikelblokke oorkom om hierdie droom te bewaarheid. “Ek wou al lankal ’n kleintjie gehad het,” vertel Chandré Christians (36), ’n meganiese ingenieur van Parow-Noord in Kaapstad, “maar as jy mos career-driven is en jy doen dit en daai, dan stel jy sekere besluite ’n bietjie uit.”

As deel van ’n same-sex-paartjie was swanger word nie ’n maklike proses nie, en moes Chandré en haar lewensmaat, Nicki Morkel (51), talle uitdagings oorkom om uiteindelik ’n bondeltjie vreugde in hul arms te hou. Hoewel Chandré weet sommige mense oordeel nie net hul verhouding nie, maar ook hul besluit om ’n kind te hê, voel sy is moederskap alles die moeite werd.

Vandag is Chandré hul baba se “Mommy” en Nicki haar “Mamma”. Chandré onthou gedurende lockdown 2020 het sy en Nicki besef dis nou of nooit. “Ek trek nou meer na die 40’s toe as na die 30’s, so die tyd stap aan,” lag sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos