Kuier
book-icon Uitgawe 11 November 2021

Sangsensasie: Hakkel kelder nie dié sanger nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sanger Jodi Jantjies.
Die sanger Jodi Jantjies.

Die pragtige Jodi Jantjies (21) van Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte, bekoor luisteraars van regoor die wêreld met haar engelsang. Sy was ook onlangs op die gewilde TV-program Koortjies met Jonathan Rubain op kykNET&kie. Min mense weet egter dat Jodi eintlik al van kleins af sukkel met ’n verskriklike spraakprobleem. Sy hakkel vreeslik erg, al het sy tevergeefs al verskeie goed probeer om ’n einde te bring aan haar probleem.

Die wonderwerk is, wanneer Jodi sing, verdwyn haar hakkel! Haar liedjie “Lied van my hart” vat haar storie perfek saam. ’n Gedeelte daaruit lui: “Die woorde oor my lippe kom sukkel-sukkel deur. Die geluid van die spotters so duidelik in my oor. Die storie wat ek vertel dis nie maklik nie ek sweer. Maar die storie is my werklikheid; ek vertel dit weer en weer . . .”

Deesdae is Jodi so besig om te werk aan haar loopbaan en sukses as musikant dat sy nie tyd gehad het om ’n onderhoud aan Kuier toe te staan nie. En daarom het sy laatnag per e-pos met ons gekommunikeer. Haar hakkel ten spyt, floreer haar loopbaan en is dit nie iets wat sy ’n droom laat bly het nie. Sy het haar uitdagings by die horings gepak en hoop haar storie is een van hoop vir mense, wat net soos sy, sukkel met spraakprobleme of om hulself behoorlik uit te druk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 229/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.72
-0.3%
Silwer
22.25
-1.3%
Palladium
1,791.00
-1.4%
Platinum
929.50
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,529
+0.4%
Alle aandele
70,949
+0.2%
Hulpbronne 10
67,416
+1.4%
Industriële 25
93,203
-0.6%
Finansiële 15
14,078
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos