Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Sielskos: Moenie kinders voortrek nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

As daar een ding is wat ek tot vandag toe sukkel om te verstaan, veral noudat ek self kinders het, is hoe dit moontlik is vir sommige ouers om ’n “favourite kind” te het en dan te dink die ander kinders voel of sien dit nie.

Ek dink nie dié ouers besef die emosionele en sielkundige impak wat dit op hul ander kind of kinders het nie. En vandag wil ek praat namens die kinders (of jy nou al self ’n volwassene is of nie) wat nié die favourite was nie, want ek dink nie almal verstaan die leemte wat dit laat of hoe seer dit maak nie.

As die oudste van drie kinders, was ek van kleins af baie bewus dat ek nie soos my pa se familie met die ligte velkleure, krullerige of langerige hare en groen oë lyk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,799.35
+0.1%
Silwer
24.01
-0.2%
Palladium
1,972.07
+0.3%
Platinum
1,015.90
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos