Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Sielskos; Werk saam met onderwysers

akkreditasie

Ek het my skoolloopbaan in 2002 voltooi, maar toe my oudste dogter, Gemma, verlede jaar graad een begin, het ek saam met haar skool van oor af begin.

Want as ouer was die berg huiswerk wat sy moes baasraak, ook mý huiswerk. So, ons is nou in graad twee en as graad een ’n voorsmaak was van wat voorlê, wag ’n lang skooljaar in 2022 op ons. Maar as iemand wat ’n lewende bewys is van hoe opvoeding jou lewe kan verander, het ek die taak op myself geneem om te sorg dat my kind akademies so goed moontlik doen op skool.

Die pandemie het baie van ons weggeneem, maar op ’n positiewe noot het dit my ook die geleentheid gegee om baie meer betrokke en aktief in my kind se skoolloopbaan te wees. Ek werk van die huis af, wat beteken ek kan albei my kinders by die skool gaan aflaai en weer optel en saam met Gemma haar huiswerk doen. (My jongste is nog in die crèche.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 24
Griquas 16
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 0
Bulls 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+1.4%
Rand - Pond
20.88
+1.1%
Rand - Euro
17.37
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,841.83
+1.5%
Silwer
24.18
+3.0%
Palladium
2,030.00
+6.6%
Platinum
1,036.50
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos