Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Suidooster-akteurs verloof!

akkreditasie
Maurice en Lauren is verloof!
Maurice en Lauren is verloof!

Daar was nog altyd iets ongelooflik besonders aan paartjies wat verloof raak of trou, omdat dit ons almal herinner aan die liefde, die een emosie wat die mag het om die wêreld ’n beter plek te maak.

En in die tye waarin ons nou lewe, waar geliefdes binne ’n oogwink van jou af weggeruk kan word, koester ’n mens die liefde en die mense vir wie jy lief is soveel meer. Hierdie tye laat ons almal besef wat en wie regtig belangrik is.

Daar is ook min dinge so mooi soos jong liefde. Daardie liefde wat jou siel oorheers; wat jou hele wese vul; wat jou onstuitbaar laat voel; wat jou permanent laat glimlag en ’n sagte, teer kyk in jou oë laat kom sit. Wanneer jy hierdie tipe liefde ervaar en dit boonop saam met iemand kan deel wat presies dieselfde voel, is dit God wat besig is om te werk en jou pot se deksel vir jou kom opsit het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 201/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
21.18
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.35
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,770.08
-2.5%
Platinum
936.14
-0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,725
+0.7%
Alle aandele
71,139
+0.5%
Hulpbronne 10
67,720
+1.8%
Industriële 25
93,529
-0.3%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos