Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Suurstofmasjien gee meisie nog ’n kans

akkreditasie
Elkeisa Jacobs en haar ma, Jacomina.
Elkeisa Jacobs en haar ma, Jacomina.

Wanneer haar maters sorgeloos buite speel, het sy nog altyd net na hulle met verlangende ogies gesit en kyk. Elkeisa Jacobs (11) ken niks anders nie. So jonk soos sy is, het sy aanvaar dat sy nooit saam met haar vriende sal kan rondhardloop of speletjies in die stofpaaie hier voor haar huis in die Sandsakkies, Dysselsdorp naby Oudtshoorn in die Klein-Karoo, speel nie.

Sedert die ouderdom van vyf jaar, is sy dag en nag vasgekluister aan ’n suurstofmasjien en dra sy ’n pypie deur haar neus. “Sy het grootgeword in die hospitaal, van kleins af. Sy was meer binne as buite die hospitaal – op ’n kol was sy nege maande lank aaneen daar,” vertel haar ma, Jacomina Jacobs (36), in die gesin se eenvoudige vyfvertrekhuis waar ses mense woon.

Finansies is maar beroerd en die tengerige vrou vee nou en dan ’n traan weg – sy sukkel steeds om oor haar kind te praat sonder om emosioneel te raak. “Ek het twee ander kinders, en ek wil nie sê ek is liewer vir haar as vir hulle nie, maar ek het ’n soft spot vir haar. Sy is deur soveel dinge van babadae af.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 269/8
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.03
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.20
-0.3%
Silwer
23.42
+1.7%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
987.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos