Kuier
book-icon Uitgawe 15 September 2022

Theresa Sedras en Celeste Matthews Wannenburgh woeker op TV

akkreditasie

Ons almal ken ’n “uitkyk-antie” in ons gemeenskap. Dit is daardie anties wat ons op koers hou, hulle oor almal ontferm en ’n steunpilaar is soos min – die middelpunt van elke gemeen-skap.

En só sien ons week ná week hoe Mrs. J, gespeel deur Theresa Sedras (70), in Suidooster en antie Gertie, gespeel deur Celeste Matthews Wannenburgh (60), in Arendsvlei die rol van daai uitkyk-antie inneem. Hulle speel albei daardie go-to-karakters, die anties na wie se wysheid almal luister.

Hulle het self albei laat in hul lewe sukses behaal in die TV-bedryf en dit is wanneer jy in hul teenwoordigheid is dat jy summier besef: Age is nothing but a number en ’n mens is net so oud as wat jy jou hou!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos