Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Troos ander: Ma en seun skryf boek oor verlies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alicia English saam met haar oorlede man, Noel.
Alicia English saam met haar oorlede man, Noel.

Mense is stukkend, gesinne is gebroke en regoor die land sukkel geliefdes om te deal met die verlies van ’n familielid of vriend. Een Kaapse vrou en haar sewejarige seun het egter hul trauma in ’n boek omskep wat nie net vir hulle gehelp het nie, maar nou ook vir ander rouende kinders ’n baken van hoop kan word.

Alicia English (43) het op 17 Januarie vanjaar die liefde van haar lewe, Noel (toe 45), en pa van hul drie seuns, Malachi (18), Matthew (7) en Joel (3), aan Covid-19 verloor. Dié gesin van Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte was verpletter en moes skielik aanvaar dat dié man wat geleef het vir sy vrou en kinders, hul rots, nie meer daar is nie. Wat in die maande daarna sou volg, is ’n pad van pyn, verwarring en ongekende hartseer.

Maar die dag toe Matthew prentjies sit en teken van sy pa, is die saadjie geplant en het dit uiteindelik gestalte gekry in hul boek, I miss daddy. “Eendag het Matthew met sy crayons prentjies geteken van ons as gesin en van sy pa en toe sê hy vir my: ‘I really miss daddy. He was the best dad. He was a funny guy,’ en sulke goed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,799.36
+0.2%
Silwer
24.03
-0.1%
Palladium
1,972.00
+0.3%
Platinum
1,016.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos