Kuier
book-icon Uitgawe 16 Maart 2023
Deel

Turkse stories gryp Suid-Afrikaners aan

akkreditasie
In #DisComplicated het als begin toe Serkan (Kerem Bürsin) met Eda (Hande Erçel) ’n deal gemaak het: Sy moes voorgee om aan hom verloof te wees.
In #DisComplicated het als begin toe Serkan (Kerem Bürsin) met Eda (Hande Erçel) ’n deal gemaak het: Sy moes voorgee om aan hom verloof te wees.

Gebroke harte is nie net die naam van ’n geliefde en gewilde Turkse telenovela met Afrikaanse stemme nie. Dis ook hoe duisende Suid-Afrikaners regtig voel oor hierdie eksotiese stories uit Turkye waarvoor duisende mense daagliks vasgenael sit, sedert die skokkende reeks aardbewings verlede maand waarin reeds meer as 52 000 mense teen druktyd dood is.

Het jy geweet dis die dodelikste aardbewings in die geskiedenis van Turkye sedert die jaar 526? Suid-Afrikaners het soveel medelye met dié mense omdat hulle en hul stories die laaste paar jare soos ons eie geraak het. Turkse telenovelas wys die afgelope vyf jaar sedert 2018 in Afrikaans op e.tv, asook Openview se eExtra- en ePlesier-kanale.

Sedert Julie laasjaar is Turkse telenovelas in lekker Afrikaans ook op DStv se kykNET & kie-kanaal te sien. Op die oomblik kyk Suid-Afrikaners na Daai Crazy Somer, #DisComplicated, Die Vertroueling, sowel as Elif en Verdeelde Liefde op e.tv, eExtra en ePlesier. Op kykNET & kie is mense tans in vervoering oor In die Ysterhand se Greep en Kind van die Noodlot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos