Kuier
book-icon Uitgawe 24 November 2022

Veilige vakansie: Alles wat ouers moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dis amper festive. Die kinders kan nie wag om bos te gaan met al die vrye tyd wat hulle binnekort op hande gaan hê nie. Maar vir baie ouers is dit juis ’n tyd van groot kommer, veral vir diegene wat nog moet werk.

Baie gesinne gaan kuier ook dalk in dié tyd by familie wat ver van hulle op plekke bly wat die kinders nie ken nie. Hulle sit met dieselfde worries: kinders wat nuwe vriende gaan ontmoet en moontlik in situasies gaan beland waar hulle goeie keuses gaan moet maak vir hul veiligheid en sekuriteit, maar ook reg van verkeerd sal moet kan onder-skei. Suid-Afrikaanse ouers is al te goed daarop ingestel om hul kinders te maan oor veiligheid en waarvoor om uit te kyk.

Maar gee ons altyd dieselfde leiding oor byvoorbeeld die moets en moenies van vakansieromanse, seks, en ’n boeplose terugkeer na realiteit? Hoe hou jy die gekuier en -rondloop en -oorslaap veilig, veral waar drank en dwelms moontlik beskikbaar gaan wees, en jy is nie daar om ’n oog te hou nie? Merlynn Fortuin-Willemse (52) van Kimberley is ’n voormalige voorligtingonderwyser en MIV/vigs-opvoeder. Sy het ’n graad 9-seun en ’n graad 7-dogter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 191/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 53/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 54/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 39/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.3%
Rand - Pond
20.97
-0.1%
Rand - Euro
18.10
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,783.04
-0.2%
Silwer
22.73
+0.0%
Palladium
1,864.37
+0.6%
Platinum
1,011.50
+0.5%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,115
+0.4%
Alle aandele
74,271
+0.4%
Hulpbronne 10
73,119
-0.1%
Industriële 25
91,462
+0.8%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos