Kuier
book-icon Uitgawe 5 Augustus 2021

Verhoudings: Jou beste pêl is dalk nie so goed

akkreditasie

Toe ons jonger was, het die meeste van ons girls ’n bestie gehad. Sy was die tjommie wat jou diepste geheime geken en al die dik stukke van jou nuutste crush geweet het. Julle sou naweek ná naweek sleepovers reël en mekaar se ore plat praat oor die foon, selfs al woon julle ’n klipgooi ver van mekaar. Tog verander vriendskappe namate ’n mens ouer word.

Nou is daar verskeie besties in jou lewe. Soos die vriendin met haar sonnige geaardheid wat jou laste ligter laat voel van wie jy nooit genoeg kry nie, en ’n ander een wat jou geanker laat voel en op die regte pad hou . . .

Maar kom ons weer nou maar eerlik – iewers is daar altyd daai uitmergelende pêl. Die een wat jou eintlik verlig laat voel wanneer sy haar ry kry ná ’n kuier wat jou siel meer uitgeput as gevoed los. Vriendskappe het die potensiaal om die beste in jou na vore te bring, maar ook die mag om jou lewe te verwoes, sê die kliniese sielkundige dr. Alitha Pithey van Worcester in die Wes-Kaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.62
-1.0%
Rand - Pond
20.92
-1.0%
Rand - Euro
17.41
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Goud
1,788.76
-0.5%
Silwer
22.39
-1.7%
Palladium
2,377.45
+0.1%
Platinum
1,011.39
-1.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos