Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2021

Verloor gewig op die gesonde manier

akkreditasie

Met elke nuwe jaar is gewigsverlies hoog op baie mense se voornemenslys, maar elke jaar hou die goeie voornemens om splinternuwe gewoontes vir ’n splinternuwe lyf aan te kweek, skaars tot einde Januarie!

Menige dieet of webwerf maak daarop aanspraak dat net húlle die wenresep het wat jou sal help om al die oortollige gewig suksesvol af te skud en af te hou. Sommige voer aan dis so maklik as om net minder te eet en meer te oefen, terwyl ander beweer ’n dieet met ’n lae vetinhoud of een wat koolhidrate uitsny is die sleutel tot sukses.

Daar is ook te veel wonder-diëte om op te noem van banting tot intermittent fasting, maar is daar iets wat regtig werk? Ook in die Kuier-kantoor skop ons ook elke jaar af met die voorneme om dié jaar die antwoord op daardie vraag te ontrafel en al daardie ekstra Krismis-gewiggies af te skud. Januarie is nie net die maand vir leë beursies nie, maar ook leë borde, want almal probeer dan gesonder eet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 18
Griquas 6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
+1.5%
Rand - Pond
20.84
+1.3%
Rand - Euro
17.36
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.04
+1.5%
Silwer
24.12
+2.7%
Palladium
2,027.24
+6.5%
Platinum
1,036.50
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos