Kuier
book-icon Uitgawe 17 Oktober 2018
Deel

Vetsug: Suid-Afrikaners eet hulself siek!

akkreditasie

Klaarblyklik het klein en groot ’n probleem om “nee, dankie” te sê vir ongesonde kos en al oefening wat baie van ons kry, is dié wat ons met ons kake doen. Statistieke toon juis Suid-Afrika het die hoogste syfer van vetsug in Afrika suid van die Sahara, met tot 70% van vroue en een derde van mans wat as oorgewig of vetsugtig beskou word!

WANNEER IS JY TÉ VET?

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) word iemand as oorgewig of vetsugtig geklassifiseer as hulle ’n abnormale of oormatige hoeveelheid vet het wat hul gesondheid nadelig kan beïnvloed. ’n Mens se liggaamsmassa-indeks (BMI) gee ’n aanduiding van of jy oorgewig of vetsugtig is. BMI word bereken deur jou gewig in kilogram te verdeel deur jou lengte in meter. As ’n vrou met ’n gemiddelde lengte ’n BMI van 25 het, is sy oorgewig en met ’n BMI van 30 beteken dit sy is vetsugtig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 9/1
India 0
Rand - Dollar
19.11
+0.5%
Rand - Pond
23.77
+0.4%
Rand - Euro
20.44
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.78
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,042.37
+0.3%
Palladium
1,417.92
+0.7%
Goud
1,962.87
-0.0%
Silwer
23.57
-0.1%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,764
+0.2%
Alle aandele
76,989
+0.2%
Hulpbronne 10
70,144
+0.9%
Industriële 25
103,702
-0.2%
Finansiële 15
15,194
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos