Kuier
book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

Vertel stories: Monique Mortlock se missie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die TV-verslaggewer Monique Mortlock.
Die TV-verslaggewer Monique Mortlock.

Monique Mortlock (30) van Kraaifontein in die Kaap het van kleins af geweet sy is gebore om stories te vertel. Vandag is sy een van die top-TV-verslaggewers in die land, maar dit het harde werk gevat om bo uit te kom.

“Dit was my graad 4-juffrou, Ruth Conway, wat die joernalistieke saadjie geplant het. Ek het geweet dít is wat ek wil doen: om mense se stories te vertel,” vertel dié borrelende bruinoog TV-verslaggewer vir eNCA en voorheen vir Eyewitness News. Monique het destyds haar internskap by Kuier gedoen toe sy die mediabedryf betree het.

“My pa is die grapjas by wie ek my liefde vir drama en die kunste geërf het en hy was altyd daar om ons te troos wanneer ons hartseer was. My ma het soveel opofferinge gemaak om te verseker dat ons net die beste het. My ouma en oupa het ook gehelp om ons groot te maak, veral my ouma. Sy is my tweede ma,” vertel Monique.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.90
-0.3%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,912.00
+1.8%
Platinum
990.00
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos