Kuier
book-icon Uitgawe 11 November 2021

Vrou se lewe hel met ekseemstryd

akkreditasie
Lauren Lesch sukkel al haar hele lewe lank met ekseem.
Lauren Lesch sukkel al haar hele lewe lank met ekseem.

Verbeel jou dit voel asof ’n duisend rooimiere op jou vel krioel. Dit voel asof jou vel aan die brand is en dit jeuk sonder genade, maar jy mag nie krap nie, want dit sal sake net vererger.

Dié tipe marteling is egter ’n daaglikse werklikheid vir meer as 230 miljoen mense wêreldwyd wat sukkel met ekseem en daar is geen geneesmiddel vir hulle nie. Ekseem, ook bekend as atopic dermatitis, is ’n toestand wat veroorsaak dat jou vel droog, rooi en jeukerig word en beskadig jou vel op so ’n wyse dat dit meer sensitief en geneig tot infeksie raak.

Mense met ekseem is ook meer geneig om depressie en angs te ontwikkel, wat weer ekseem-rashes trigger. Dis ’n bose, lewenslange kringloop, want die meeste medikasie of hulp wat dokters voorskryf, verskaf slegs tydelike verligting. Ekseem is een van drie dele van ’n sogenaamde atopiese “triad”. Die ander twee is allergieë en asma. Lauren Lesch (31), ’n ma van Kraaifontein buite Kaapstad, sukkel al haar hele lewe met al drie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 104/1
England 103/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos