Kuier
book-icon Uitgawe 25 Mei 2023
Deel

Wenke wat werk: 14 top tips om jou huis reg te ruk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit sal makliker wees om jou huis skoon te hou met hierdie top tips. Foto: Gallo Images/Getty Images
Dit sal makliker wees om jou huis skoon te hou met hierdie top tips. Foto: Gallo Images/Getty Images

Winter is op ons en dis tyd om in te spring en jou huis ’n slag behoorlik skoon te maak sodat jy teen die lente nie soveel spring cleaning hoef te doen nie. Hier is ’n paar handige wenke om jou huis nou al silwer-skoon te kry . . . en skoon te hou!   

Kyk deur jou kaste en laaie vir items wat te klein is, of wat jy nie meer dra of gebruik nie. Klere wat nog in ’n goeie toestand is, kan natuurlik weggegee word of selfs verkoop word om ’n ekstra geldjie te verdien, maar toiingrige T-hemde en ou handdoeke met gate of vlekke kan vir ’n ander doel aangewend word. Gebruik dit om vloere, vensters, mure, die bad en ander oppervlakke mee af te vee.

Is jou ruite vol van die kinders se vingerafdrukke, of hond- en katsnoetmerke? Meng 250 ml (1 koppie) water, 250 ml (1 koppie) asyn en 1 druppel opwasmiddel in ’n spuitbottel. Spuit dit aan jou ruite en vee dit met koerantpapier af. Die opwasmiddel help strepe voorkom terwyl die geur daarvan die reuk van die asyn wegsteek. Koerantpapier absorbeer olie en vloeistof beter as kombuispapier, wat gewoonlik strepe laat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 162/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.23
+0.2%
Rand - Pond
23.90
+0.3%
Rand - Euro
20.56
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.32
+0.7%
Palladium
1,412.13
+0.4%
Goud
1,962.95
+0.1%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos