Kuier
book-icon Uitgawe 29 September 2022

Werkplek: Raad vir werklose jong mense

akkreditasie

Wanneer kenners oor werkloosheid begin praat, raak ’n mens sommer bang. In ’n land met 40 miljoen mense van werkende ouderdom – dis nou 15- tot 64-jariges – is sowat 34,5% werkloos.

Selfs erger is dat die grootste persentasie van dié groep die land se jongste mense is (tussen 15 en 24 jaar). Hierdie is Statistieke Suid-Afrika se jongste syfers wat in Junie vanjaar bekend gemaak is in hul kwartaallikse arbeidsmagopname (QLFS). En hoewel daar ’n effense ligpuntjie nasionaal is (dis dat 370 000 meer mense landwyd werk geskep of gevind het), bly dit kommerwekkend dat dié syfers onder die jeug nie óók styg nie.

Die verslag sê ons jong mense is “moedeloos”. Hulle kry nie werk nie, en dít wat hulle kry, pas nie by hul skill set nie, of is nie naby hul blyplek nie – en almal weet travelling fare is duur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos