Kuier
book-icon Uitgawe 25 November 2021

Werkplek: Waak teen uitbranding by die werk

akkreditasie
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

lmal voel dit hierdie tyd van die jaar aan hul lywe – daardie tam gevoel wat dit vir jou moeilik maak om net uit die bed uit op te staan en jou werk te doen. Die geweldige ekonomiese impak van die Covid-19-pandemie laat jou ook dalk wonder oor jou waarde by die werk en jou vermoë om jou werk goed te kan doen. Bogenoemde is alles tekens dat jy dalk uitgebrand is of op die punt van uitbranding staan.

’n Onlangse studie in Amerika deur die werksoekwebblad Indeed, wys 52% van die deelnemers voel uitgebrand – 9% meer as voor die pandemie. Werkplekspanning lei tot nagenoeg 120 000 sterftes en ’n verlies van amper $190 biljoen jaar-liks in dié land.

Van uitbranding kan jy Doreen Grootboom* (33), ’n Johannesburgse HR-praktisyn, niks vertel nie. Sy deel haar storie onder ’n skuilnaam, want sy is bang vir die skade wat die stigma van uitbranding aan haar loopbaan, en ook aan haar familie, kan aanrig. “In ses maande is ek ge-retrench, beide my ouers het siek geword en my verhouding van 10 jaar het geëindig,” vertel sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 239/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.97
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,776.34
-0.5%
Silwer
22.15
-1.8%
Palladium
1,780.07
-2.0%
Platinum
928.00
-0.9%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,488
+0.3%
Alle aandele
70,902
+0.1%
Hulpbronne 10
67,259
+1.1%
Industriële 25
93,210
-0.6%
Finansiële 15
14,097
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos