Kuier
book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Werkverslawing: Kry hulp voor dit jou vernietig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Is jy ’n harde werker en ambisieus is, het iemand jou moontlik al ’n workaholic genoem en in werklikheid is werkoholisme ’n ernstige verslawing. Volgens die Amerikaanse tydskrif Forbes is 66% van millennials werkverslaaf.

Safiyyah Boolay-Jappie is ’n veerkragtigheidsafrigter (resilience coach) in Johannesburg, Gauteng. Sy sê onder normale omstandighede het ’n mens ’n werk. Maar, in die geval van die werkoholis, “besit” die werk die een. Wanneer ander mense dalk by die werk aan hul geliefdes of vakansie dink, dink die werkoholis aan werk tydens vakansies of saam met geliefdes.

“Jy moet rooi ligte sien flikker as jy agterkom jou werk raak ’n ontsnapping van die alledaagse, dat jy dag en nag aan werk dink, en min ander belange het,” sê sy. Weens tegnologie raak grense tussen werk- en privaat lewe al hoe vaer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos